is ‘n groep professionele
werkers in die gesondheids en mense regte, sorg werkers en familielede
wat ons toewy daaraan om die versorging van mense in ‘n
koma te verbeter en uit te brei. (leer
meer oor ComaCARE mense)
Om aan alle mense in enige stadium van ‘n koma die geleentheid
te bied om so vêr moontlik ten volle te leef, en deel
te neem aan besluite wat geneem moet word oor hul eie sorg en
gesondheidstatus.
Ons mik om COMACARE beginsels te kan toepas in die algemene
gesondheid, sosiale en wetlike aspekte van sorg in Suid Afrika.